Meet Hein. featured image

Meet Hein.

Hein started his journey in training and bodybuilding at age 13 in a little gym in Pretoria.  He has over the years worked on improving his skills and knowledge in all aspects of fitness, health, nutrition and exercise.  His speciality is strength training, stretching and finding new and innovative ways to train using old school principles.  “Living by faith, not by sight.” Hein and Alida have been married for 24 years.

Read more

Sign up

  SIGN UP Indemnity & Gym Rules : Hein’s Gym, 268 Flora Road, Danabay Use of the facilities is at the member’s own risk. The member (or his parent/legal guardian) hereby declares that neither Hein’s Gym or its directors, nor the members of Somagwaza CC or its affiliates will be held liable in case of […]

Sign up Now
testimonials

Our Clients Say ....

Jamie Greeff
Baie dankie aan oom Hein en tannie Alida Stander, die eienaars van Hein's Gym in Dana Baai vir die vriendelikheid en behulpsaamheid wat julle aan ons getoon het hierdie afgelope week! Dit was eerlikwaar n voorreg om van julle gymnasium gebruik te kon maak. Die gymnasium asook fassiliteite daarin was van n uitstaande gehaldte! Die kennis wat van oom Hein af aan my oorgedra is sal my beslis help vorentoe.
Ek sal aanbeveel dat elke persoon wat hierdie boodskap ontvang hier n draai sal maak wanneer julle in die omgewing is! @jaconeps @johan.els.777 @danielkritzinger @ Dana Bay, SA [gallery captions="hide" bottomspace="ten" gutterwidth="10" link="file" size="full" ids="91,92,93" orderby="rand"]

Latest News

Keep up to date with all the goings on at Hein's Gym

Metal Madness 2024

Nie eens die dreigende weer kon die mense keer om op te daag nie! Op Saterdag 6 April het Hein’s Gym opslae veroorsaak in Danabaai met die Metal Madness 2024 Kragoptel kompetisie. Die Uitvoerende Onderburgemeester Alderman Cliffie Bayman het die verrigtinge geopen met ‘n verwelkoming aan die atlete en die toeskouers. Sy inspirerende boodskap het […]

Bodybuilding June 2022

Op 18 Junie 2022 het Hein en Annelise die verhoog betree vir die IBFF streeks kompetisie hier in Mosselbaai.  Resultate was uitstekend, en albei het ‘n uitnodiging ontvang om deel te neem aan die nasionale kompetisie in Pretoria op 24 September!  Sterkte julle! 18 June 2022 was Competition Day for Hein and Annelise who took […]