Jamie Greeff

Baie dankie aan oom Hein en tannie Alida Stander, die eienaars van Hein's Gym in Dana Baai vir die vriendelikheid en behulpsaamheid wat julle aan ons getoon het hierdie afgelope week! Dit was eerlikwaar n voorreg om van julle gymnasium gebruik te kon maak. Die gymnasium asook fassiliteite daarin was van n uitstaande gehaldte! Die kennis wat van oom Hein af aan my oorgedra is sal my beslis help vorentoe.
Ek sal aanbeveel dat elke persoon wat hierdie boodskap ontvang hier n draai sal maak wanneer julle in die omgewing is! @jaconeps @johan.els.777 @danielkritzinger @ Dana Bay, SA