Bodybuilding June 2022

Op 18 Junie 2022 het Hein en Annelise die verhoog betree vir die IBFF streeks kompetisie hier in Mosselbaai.  Resultate was uitstekend, en albei het ‘n uitnodiging ontvang om deel te neem aan die nasionale kompetisie in Pretoria op 24 …